GEBED

Voel dit asof jy teen jou huis se plafon vasbid? Voel dit asof God nie jou gebede hoor, of selfs vinnig genoeg antwoord nie? Wonder jy of jou geloof dalk die probleem is vir jou gebedslewe?

 

Welkom by hierdie reis, op hierdie blad gaan jy leesplanne kry wat jy op Youversion kan lees. 

Artikels / Leesstof / Videos
Click hier vir jou volgende tree