NUWE BEGIN

Ek is die weg en die waarheid en die lewe; niemand kom na die Vader behalwe deur My nie. (Joh 14:6)

 

Maar almal wat Hom aangeneem het, aan hulle het Hy mag gegee om kinders van God te word, aan hulle wat in sy Naam glo. (Joh 1:12)

 

Daarom, as iemand in Christus is, is hy ’n nuwe skepsel; die ou dinge het verbygegaan, kyk, dit het alles nuut geword. (2 Kor 5:17)

 

Die besluit om Jesus te volg is die begin van ons geestelike reis. Ons gee aan God oor sodat Hy ons ons kan help dat ons lewens al hoe meer lyk soos Jesus s’n. Ons neem Jesus aan as Redder en Voorbeeld. Ons is sy volgelinge. Ons gee die beheer van ons lewens aan Hom oor. 

Het jy al so 'n oorgawe gemaak? Op hierdie blad kan jy leesplanne kry wat jy op Youversion kan lees en ook videos en leesstof kry wat meer sê oor hierdie oorgawe.

 

Leesplanne

NUWE OORGAWE

Artikels / Leesstof / Videos