DIE WOORD VAN GOD

Om ‘n geseënde en oorvloedige opbrengs te kry, begin met die regte belegging wat jy maak. As jy ‘n nuwe Christen is, is daar nie ‘n groter belegging wat jy kan maak in jou geloof nie as ‘n gereelde inname van die Woord van God. Dit begin hier; waar jy hulp kry om die Woord te Lees, te Verstaan en daagliks effektief toe te pas.

 

Welkom by hierdie reis, op hierdie blad gaan jy leesplanne kry wat jy op Youversion kan lees. 

Artikels / Leesstof / Videos
Click hier vir jou volgende tree